JOHANNES 11:56
JOHANNES 11:56 Bybel vir almal (ABA)
Toe het die mense begin om vir Jesus te soek. Hulle het vir mekaar in die tempel gevra: “Wat dink julle? Sal Jesus na die Paasfees kom, of nie?”
JOHANNES 11:56 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het Jesus gesoek; en terwyl hulle in die tempel staan, sê hulle vir mekaar: Wat dink julle, sal Hy nie na die fees kom nie?
JOHANNES 11:56 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het daar na Jesus gesoek en waar hulle in die tempel gestaan het, vir mekaar gesê: “Hoe dink julle? Hy sal seker nie fees toe kom nie, of hoe?”
JOHANNES 11:56 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle was op die uitkyk vir Jesus; en waar hulle op die tempelterrein gestaan het, het hulle vir mekaar gesê: “Wat dink julle? Dat Hy glad nie na die fees sal kom nie?”
JOHANNES 11:56 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het toe na Jesus gesoek en onder mekaar gesê terwyl hulle in die tempel staan: Wat dink julle dat Hy nie na die fees sal kom nie?