JOHANNES 11:5
JOHANNES 11:5 Bybel vir almal (ABA)
Jesus was lief vir Marta en haar suster en vir Lasarus.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus het Martha en haar suster en Lasarus liefgehad.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vir Marta en haar suster en Lasarus liefgehad.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:3-5 Die Boodskap (DB)
Hy het ’n baie spesiale plekkie vir hulle gehad. Lasarus word toe baie siek. Sy susters het Jesus dadelik daarvan laat weet. Toe Jesus die nuus hoor, sê Hy: “Hierdie siekte beteken nie Lasarus se einde nie. Dit beteken wel dat mense sal kan sien hoe sterk God regtig is. En as mense dit sien, sal hulle sommer ook besef hoe belangrik die Seun van God is.”
Deel
Lees JOHANNES 11