JOHANNES 11:46
JOHANNES 11:46 Bybel vir almal (ABA)
Maar party Jode het na die Fariseërs toe gegaan en het vir hulle vertel wat Jesus gedoen het.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar sommige van hulle het na die Fariseërs gegaan en hulle vertel wat Jesus gedoen het.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar party van hulle het na die Fariseërs toe gegaan en vir hulle vertel wat Jesus gedoen het.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar sommige van hulle het na die •Fariseërs gegaan en vir hulle vertel wat Jesus gedoen het.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar sommige van hulle het na die Fariseërs gegaan en hulle vertel wat Jesus gedoen het.
Deel
Lees JOHANNES 11