JOHANNES 11:45
JOHANNES 11:45 Bybel vir almal (ABA)
Baie Jode wat na Maria toe gekom het, het gesien hoe Jesus vir Lasarus weer laat lewe het, en hulle het in Jesus geglo.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN baie van die Jode wat na Maria gekom het en aanskouers was van wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie van die Jode wat na Maria toe gekom en gesien het wat Jesus gedoen het, het tot geloof in Hom gekom.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie van die Jode wat na Maria toe gekom en gesien het wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En baie van die Jode wat na Maria gekom het en die dinge gesien het wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo.
Deel
Lees JOHANNES 11