JOHANNES 11:42
JOHANNES 11:42 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê dit sodat die mense wat hier rondom My staan, kan glo dat U My na die wêreld gestuur het. Ek weet U luister altyd na my gebed.”
JOHANNES 11:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ek het geweet dat U My altyd verhoor, maar ter wille van die skare wat rondom staan, het Ek dit gesê, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het.
JOHANNES 11:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek weet dat U My altyd verhoor, maar Ek sê dit ter wille van die mense wat hier rondom staan, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het.”
JOHANNES 11:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek weet dat U My altyd verhoor, maar Ek het dit gesê ter wille van die skare wat hier rondom staan, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het. ”
JOHANNES 11:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het geweet dat U na my altyd luister, maar ter wille van die mense wat daarby staan, het ek dit gesê, sodat hulle kan glo dat U my gestuur het.