JOHANNES 11:36
JOHANNES 11:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Jode sê toe: “Kyk hoe lief het hy hom gehad!”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:36 Bybel vir almal (ABA)
Die Jode het gesê: “Kyk, Jesus huil, hy was baie lief vir Lasarus.”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die Jode sê toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!
Deel
Lees JOHANNES 11