JOHANNES 11:33
JOHANNES 11:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Jesus haar dan sien ween en die Jode wat saam met haar gekom het, ook sien ween, het Hy geweldig bewoë geword in sy gees en Hom ontstel
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus sien dat Maria huil en dat die Jode wat saam met haar gekom het, ook huil, het sy gemoed vol geskiet en was Hy aangedaan.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:33 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gesien Maria huil. Hy het gesien die Jode wat saam met haar gekom het, huil ook. Toe was Jesus baie hartseer en ontsteld.
Deel
Lees JOHANNES 11