JOHANNES 11:27
JOHANNES 11:27 Bybel vir almal (ABA)
Marta het vir Hom gesê: “Ja, Here, ek glo U is die Christus, die Seun van God. Ek glo U is die Een, God het U na die wêreld gestuur.”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy antwoord Hom: Ja, Here, ek glo dat U die Christus is, die Seun van God, wat in die wêreld sou kom.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ja, Here,” sê sy vir Hom, “ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God, die Een wat na die wêreld toe moes kom.”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy sê vir Hom: “Ja, Here, ek glo dat U die Christus is, die •Seun van God, Hy wat na die wêreld kom. ”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy sê vir hom: Ja, Here, ek glo dat U die Christus is, die Seun van God, wat na die wêreld sou kom.
Deel
Lees JOHANNES 11