YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 11:25

JOHANNES 11:25 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir haar gesê: “Ek laat mense lewe, Ek laat hulle vir altyd lewe. Mense wat in My glo en sterf, sal lewe.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal leef, al het hy ook gesterf

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al was hy dood.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:25 Die Boodskap (DB)

“Dit is nie wat Ek bedoel nie,” sê Jesus. “Ek is die Een wat mense laat opstaan uit die dood en aan hulle die lewe gee wat nooit ophou nie. “As iemand waarlik ’n Christen is, kan hy mos nooit geestelik doodgaan nie. Al sterf sy liggaam, het hy nog die ewige lewe.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:25

JOHANNES 11:25 AFR83JOHANNES 11:25 AFR83JOHANNES 11:25 AFR83JOHANNES 11:25 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's