YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 11:16

JOHANNES 11:16 Bybel vir almal (ABA)

Tomas, sy ander naam was “Tweeling,” het vir die ander dissipels gesê: “Kom ons gaan saam met Jesus, sodat ons saam met Hom kan sterf.”

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Thomas, wat Dídimus genoem word, sê vir sy mededissipels: Laat ons ook gaan om saam met Hom te sterwe.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tomas, wat ook Didimus genoem is, sê toe vir die ander dissipels: “Kom ons gaan ook, sodat ons saam met Hom kan sterwe.”

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Thomas, wat bekend staan as Didimus, het toe vir sy mededissipels gesê: “Kom ons gaan ook, sodat ons saam met Hom kan sterf. ”

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Tomas, wat Didimus genoem word, vir sy mededissipels: Laat ons ook gaan, dat ons saam met hom kan sterwe.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:16 Die Boodskap (DB)

Tomas, vir wie party mense “Tweeling” genoem het, sê toe vir die ander dissipels: “Kom, laat ons maar saam met Hom in die kake van die dood instap.”

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tomas, wat ook Didimus genoem is, het vir die ander dissipels gesê: “Laat ons ook gaan sodat ons saam met Jesus kan sterf.”

Deel
Lees JOHANNES 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's