JOHANNES 11:13
JOHANNES 11:13 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus gesê het Lasarus slaap, het dit beteken Lasarus is dood. Die dissipels het gedink Jesus praat van slaap soos 'n mens in die nag slaap.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus het gespreek van sy dood, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap spreek.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het van Lasarus se dood gepraat, maar hulle het gedink Hy praat van die gewone slaap.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus het van sy dood gepraat, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van gewone slaap praat.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Jesus het van sy dood gepraat, maar hulle het gedink dat Hy gespreek het van rus in die slaap.
Deel
Lees JOHANNES 11