JOHANNES 11:1
JOHANNES 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Lasarus was siek. Hy het in Betanië gewoon. Betanië was 'n dorpie waar Lasarus se susters Maria en Marta ook gewoon het.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN daar was 'n man siek, Lasarus van Betánië, die dorp van Maria en haar suster Martha.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Man met die naam Lasarus was siek. Hy was van Betanië, die dorp waar Maria en haar suster Marta gewoon het.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was 'n man met die naam Lasarus, wat siek was. Hy was van Betanië, die dorp van Maria en haar suster Martha.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n sekere man was siek, met die naam van Lasarus, van Betanië, die stad van Maria en haar suster Marta.
Deel
Lees JOHANNES 11