YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 10:9

JOHANNES 10:9 Bybel vir almal (ABA)

Ek is die hek vir die skape. God sal die mense red wat in My glo. Hulle sal soos skape wees wat ingaan en uitgaan by 'n hek en wat gras kry om te eet.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is die ingang; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word. Hy sal in en uit gaan en weiding kry.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek is die deur: as iemand deur My ingaan, sal hy gered word; en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:9 Die Boodskap (DB)

Ek is vir julle soos ’n hek vir die skape. Ek is die hek deur wie julle na die weivelde van vrede en vriendskap met God kan stap. Deur My kry julle alles wat julle geestelik nodig het. Enigiemand wat sê dat julle op ’n ander manier by God kan uitkom, gaan julle net op ’n pynlike pad sit; die pad hel toe!

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy beslis verlos word. Hy sal ingaan en uitgaan en groen weiding kry.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:9

JOHANNES 10:9 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's