JOHANNES 10:8
JOHANNES 10:8 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat gekom het voordat Ek gekom het, het net ingebreek en gesteel. Maar die skape het nie na hulle geluister nie.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie na hulle geluister nie.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie na hulle geluister nie.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:8 Die Boodskap (DB)
“Al die ander wat voor My gekom het, het mense op die verkeerde pad gelei. Hulle is soos diewe wat mense net wou kul. Hulle het kamma redding kom aanbied, maar God se kinders het nie na hulle geluister nie.
Deel
Lees JOHANNES 10