YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 10:6

JOHANNES 10:6 Bybel vir almal (ABA)

Jesus wou vir die Fariseërs iets verduidelik toe Hy oor die herder gepraat het. Maar hulle het nie verstaan wat Hy vir hulle wou sê nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hierdie gelykenis het Jesus aan hulle vertel; maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy tot hulle gespreek het nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur hierdie beeld het Jesus met hulle gepraat, maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy vir hulle wou sê nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hierdie gelykenis het Jesus aan hulle vertel, maar hulle het nie begryp wat Hy vir hulle sê nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hierdie gelykenis het Jesus aan hulle vertel, maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy vir hulle gesê het nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:6 Die Boodskap (DB)

Hoewel Jesus hierdie eenvoudige voorbeeld gebruik het, het die Joodse leiers nog steeds nie gesnap wat Hy bedoel nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie beeld het Jesus vir hulle vertel. Hulle kon egter nie insien wat Hy vir hulle wou sê nie.

Deel
Lees JOHANNES 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's