JOHANNES 10:5
JOHANNES 10:5 Bybel vir almal (ABA)
Die skape sal nie saam met iemand gaan as hulle hom nie ken nie. Hulle sal weghardloop van hom, want hulle ken nie ander mense se stemme nie.”
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle sal 'n vreemde nooit volg nie, maar van hom wegvlug, omdat hulle die stem van die vreemdes nie ken nie.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.”
Deel
Lees JOHANNES 10