JOHANNES 10:42 - Compare All Versions

JOHANNES 10:42 ABA (Bybel vir almal)

Baie mense het daar in Jesus begin glo.

JOHANNES 10:42 AFR83 (Afrikaans 1983)

Baie mense het daar tot geloof in Hom gekom.

JOHANNES 10:42 DB (Die Boodskap)

Baie mense het juis daar Christene geword.

JOHANNES 10:42 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

En baie mense het op daardie plek in Jesus begin glo.