YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 10:4

JOHANNES 10:4 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer hy al sy eie skape uit die kraal gebring het, dan loop hy voor die skape. Die skape gaan saam met die herder, want hulle ken sy stem.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wanneer hy al sy eie skape uitgelei het, gaan hy voor hulle uit, en hulle volg hom, omdat hulle sy stem ken.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as hy sy eie skape uitbring, gaan hy voor hulle uit, en die skape volg hom, want hulle ken sy stem.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:4 Die Boodskap (DB)

“Hy sal voor hulle uitstap weiveld toe en hulle sal agternakom, want hulle ken sy stem.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer hy al sy eie skape na buite gelei het, loop hy voor hulle uit, en die skape hou aan om hom te volg omdat hulle sy stem ken.

Deel
Lees JOHANNES 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's