JOHANNES 10:35
JOHANNES 10:35 Bybel vir almal (ABA)
“Dit beteken: Die Ou Testament sê mense met wie God praat, is gode. Ons mag dit nie verander nie.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As dit húlle gode noem tot wie die woord van God gekom het, en die Skrif nie gebreek kan word nie
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
God noem hulle tot wie sy woord gekom het, dus ‘gode’, en wat daar geskrywe staan, kan nie verander word nie.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As Hy hulle tot wie die woord van God gekom het, gode genoem het – en die Skrif kan nie verbreek word nie
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
as hy hulle gode genoem het, tot wie die woord van God gekom het, en die Skrif kan nie gebreek word nie
Deel
Lees JOHANNES 10