JOHANNES 10:34
JOHANNES 10:34 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “In die Ou Testament is geskryf: “ God het gesê: Julle is gode.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord hulle: Is daar nie in julle wet geskrywe: Ek het gesê, julle is gode nie?
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop sê Jesus vir hulle: “Staan daar nie in julle wet geskrywe: ‘Ek het gesê: Julle is gode’ nie?
Deel
Lees JOHANNES 10