YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 10:28

JOHANNES 10:28 Bybel vir almal (ABA)

Ek gee vir hulle die ewige lewe. Hulle sal nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle wegvat uit my hand nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal tot in ewigheid nooit verlore gaan nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Ek gee aan hulle die ewige lewe; en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:28 Die Boodskap (DB)

Vir hulle gee Ek die lewe wat nooit sal ophou nie. So sal hulle vir altyd saam met God wees. Hulle hoef nooit vir die hel bang te wees nie. Ek sal hulle versorg en beskerm. Niemand sal hulle uit my versorgende hand kan ruk nie. Daarvoor sal Ek self sorg.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal ook die ewige lewe aan hulle gee, en hulle sal so nimmer as te nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand steel nie.

Deel
Lees JOHANNES 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's