JOHANNES 10:24
JOHANNES 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Party Jode het rondom Jesus kom staan. Hulle het vir Hom gesê: “Hoe lank moet ons nog wag en onseker wees? As jy die Christus is, dan moet jy dit vir ons reguit sê.”
JOHANNES 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Jode het Hom omring en vir Hom gesê: Hoe lank hou U ons in onsekerheid? As U die Christus is, sê dit vir ons ronduit.
JOHANNES 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Jode het daar om Hom saamgedrom en vir Hom gesê: “Hoe lank gaan u ons nog in onsekerheid hou? As u die Christus is, sê dit reguit vir ons.”
JOHANNES 10:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Jode het toe om Hom saamgedrom en vir Hom gesê: “Hoe lank gaan u ons nog in onsekerheid hou? As u die Christus is, sê dit openlik vir ons. ”
JOHANNES 10:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe kom die Jode om hom en sê vir hom: Hoe lank laat jy ons twyfel? As U die Christus is, vertel ons dit duidelik.