YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 10:11

JOHANNES 10:11 Bybel vir almal (ABA)

Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder sal sterf sodat sy skape kan lewe.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek is die goeie herder: die goeie herder gee sy lewe vir die skape.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:11 Die Boodskap (DB)

“Ek is vir Christene wat ’n herder vir sy skape is. Wat Ek bedoel, is dit: die herder is bereid om alles te gee ter wille van sy skape, ook sy lewe. Hy sal liewer self doodgaan as dat hy sal toelaat dat sy skape iets oorkom.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder offer sy lewe op vir die skape.

Deel
Lees JOHANNES 10

JOHANNES 10:11

JOHANNES 10:11 AFR83JOHANNES 10:11 AFR83JOHANNES 10:11 AFR83JOHANNES 10:11 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's