JOHANNES 10:10
JOHANNES 10:10 Bybel vir almal (ABA)
'n Dief kom net om die skape te steel en te slag en dood te maak. Ek is nie so nie. Ek het gekom sodat die skape kan lewe, sodat hulle regtig kan lewe.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:10 Die Boodskap (DB)
Ek is hier om vir julle die kans te gee om altyd by God te wees. By Hom sal julle die lewe voluit kan geniet. En dit is lekkerder as enigiets anders, glo My!”
Deel
Lees JOHANNES 10