JOHANNES 1:4
JOHANNES 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Woord het die lewe gebring, en hierdie lewe was die lig vir die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:4 Die Boodskap (DB)
Jesus het ook lewe aan die skepping gegee. Omdat Jesus mense lewe gegee het, kon hulle die regte besluite neem, soos iemand wat ’n lig het om in die donker mee te loop.
Deel
Lees JOHANNES 1