JOHANNES 1:26
JOHANNES 1:26 Die Boodskap (DB)
“Ek doop met water,” sê Johannes toe, “maar daar tussen julle in die skare staan Iemand anders. Julle weet nog net nie van Hom nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Johannes se reaksie was: “Ek doop met water, maar hier tussen julle staan daar Iemand wat julle nie nou ken nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:26 Bybel vir almal (ABA)
Johannes het hulle geantwoord: “Ek doop met water. Maar daar is Iemand by julle, julle ken Hom nie.
Deel
Lees JOHANNES 1