JOHANNES 1:18
JOHANNES 1:18 Bybel vir almal (ABA)
Niemand het vir God gesien nie, nog nooit nie. Maar Jesus Christus het vir ons duidelik kom sê hoe God is. Niemand anders is soos Jesus nie, Hy is self God en Hy is altyd naby die Vader.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Niemand het God ooit gesien nie. Sy enigste Seun, self God, wat die naaste aan die Vader is, dié het Hom bekend gemaak.
Deel
Lees JOHANNES 1