JOHANNES 1:15
JOHANNES 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Johannes getuig van Hom en roep uit: “Dit is Hy wat ek bedoel het toe ek gesê het: Hy wat ná my kom, is my vóór, want Hy was voor my reeds daar.”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Johannes het vir die mense vertel van die Woord. Hy het gesê: “Hy is die Een, ek het van Hom gepraat toe ek vir julle gesê het: ‘Iemand sal kom nadat ek gekom het. Maar Hy is belangriker as ek, want Hy was daar lank voor my.’ ”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
JOHANNES getuig van Hom en roep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat ná my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek.
Deel
Lees JOHANNES 1