YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 7:3

JEREMIA 7:3 Bybel vir almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Julle moet reg lewe en reg doen, dan sal Ek by julle in hierdie plek woon.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Maak julle lewe en julle dade reg, dat Ek julle kan laat bly in hierdie land.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

So sê die HERE, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “Laat julle doen en late goed wees, sodat Ek julle in hierdie plek kan laat bly!

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge reg, en Ek sal julle op hierdie plek laat woon.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:3 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel. Hy sê: As julle ophou om al die verkeerde dinge te doen waarmee julle nou besig is, sal Ek julle in julle land laat bly.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Die HERE, die Almagtige, die God van Israel, sê: As julle nou ophou om verkeerde dinge te doen, sal Ek julle in julle land laat bly.

Deel
Lees JEREMIA 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's