YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 7:26

JEREMIA 7:26 Bybel vir almal (ABA)

maar julle was nie gehoorsaam nie, julle het nie geluister nie, julle was hardkoppig en julle was slegter as julle voorvaders.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

maar hulle het na My nie geluister en geen gehoor gegee nie, maar hul nek verhard; hulle het dit erger gemaak as hul vaders.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die volk het nie na My geluister nie en hulle nie aan My gesteur nie, hulle het hardkoppig gebly en meer kwaad as hulle voorvaders gedoen.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar hierdie volk het nie na My geluister nie, nie hulle ore oopgemaak nie. Hulle was hardnekkig en het hulle nog slegter gedra as hulle voorouers.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar hulle het nie na My geluister en nie hul oor geneig nie, maar hul nek verhard; hulle het erger gedoen as hul vaders.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:26 Die Boodskap (DB)

Maar my volk wou nie na My luister nie. Hulle het hulle glad nie aan My gesteur nie. Hulle het net meer teen My in opstand gekom. Hulle was nog erger as hulle voorouers.

Deel
Lees JEREMIA 7

JEREMIA 7:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar my volk het nie na My geluister nie. Hulle het hulle geensins aan My gesteur nie. Hulle het net nog meer teen My in opstand gekom. Hulle was nog erger as hulle voorouers.

Deel
Lees JEREMIA 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's