JEREMIA 7:19
JEREMIA 7:19 Bybel vir almal (ABA)
Maar dit is nie vir My wat hulle ongelukkig maak nie, hulle maak hulleself ongelukkig, dit is húlle wat sal swaarkry.” Dit sê die Here.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Terg hulle Mý? spreek die HERE. Doen hulle dit nie aan hulleself tot beskaming van hul aangesig nie?
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is dit vir My wat hulle seermaak? vra die Here. Nee, hulle maak hulleself seer en hulle bring skande oor hulleself.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tart hulle My?” is die uitspraak van die HERE. “Tart hulle nie hulleself nie, sodat hulle beskaamd sal staan?
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Terg hulle my tot toorn? spreek die HERE: terg hulle hulle nie tot verwarring van hul eie aangesig nie?
Deel
Lees JEREMIA 7