YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 51:15

JEREMIA 51:15 Die Boodskap (DB)

Die Here het die aarde deur sy krag gemaak. Deur sy kennis het Hy die wêreld gemaak en deur sy insig het die uitgestrekte hemel vorm gekry.

Deel
Lees JEREMIA 51

JEREMIA 51:15 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het die aarde en die hemel gemaak. Hy het dit gedoen met sy krag en sy wysheid.

Deel
Lees JEREMIA 51

JEREMIA 51:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy wat die aarde gemaak het deur sy krag, die wêreld gegrond het deur sy wysheid en die hemel uitgespan het deur sy verstand

Deel
Lees JEREMIA 51

JEREMIA 51:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die Here wat met sy krag die aarde gemaak het, wat met sy wysheid die wêreld gevestig het en met insig die hemel oopgesprei het.

Deel
Lees JEREMIA 51

JEREMIA 51:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy wat die aarde gemaak het deur sy krag, wat die wêreld gevestig het deur sy wysheid, en deur sy insig die hemel oopgespan het

Deel
Lees JEREMIA 51

JEREMIA 51:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy het die aarde gemaak deur sy krag, Hy het die wêreld gegrond deur sy wysheid, en Hy het die hemel uitgespan deur sy insig.

Deel
Lees JEREMIA 51

JEREMIA 51:15 Die Boodskap (DB)

Die Here het die aarde deur sy krag gemaak. Deur sy kennis het Hy die wêreld gemaak en deur sy insig het die uitgestrekte hemel vorm gekry.

Deel
Lees JEREMIA 51

JEREMIA 51:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur sy krag het Hy die aarde gemaak, deur sy wysheid die wêreld tot stand gebring. Deur sy insig het Hy die hemel uitgestrek.

Deel
Lees JEREMIA 51
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's