YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 42:3

JEREMIA 42:3 Bybel vir almal (ABA)

Jou God die Here moet vir ons sê waarnatoe ons moet gaan en wat ons moet doen.”

Deel
Lees JEREMIA 42

JEREMIA 42:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

dat die HERE u God ons bekend mag maak die pad wat ons moet trek, en die saak wat ons moet doen.

Deel
Lees JEREMIA 42

JEREMIA 42:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bid tog dat die Here jou God aan ons bekend maak waarheen ons moet gaan en wat ons moet doen.”

Deel
Lees JEREMIA 42

JEREMIA 42:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat die HERE u God aan ons bekend maak die pad waarop ons moet gaan, en wat ons te doen staan.”

Deel
Lees JEREMIA 42

JEREMIA 42:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sodat die HERE jou God ons die weg kan wys wat ons kan bewandel en wat ons kan doen.

Deel
Lees JEREMIA 42

JEREMIA 42:3 Die Boodskap (DB)

Vra die Here jou God mooi om ons te wys wat ons moet doen en waarheen ons moet gaan.”

Deel
Lees JEREMIA 42

JEREMIA 42:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vra die HERE jou God wat ons moet doen en waarheen ons moet gaan.”

Deel
Lees JEREMIA 42
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's