JEREMIA 39:12
JEREMIA 39:12 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir Jeremia laat haal en hom oppas. Kyk dat niks met hom gebeur nie, en doen wat hy vir jou sê.”
Deel
Lees JEREMIA 39JEREMIA 39:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem hom en hou jou oë oor hom en doen hom geen kwaad nie; maar doen met hom soos hy jou sal sê.
Deel
Lees JEREMIA 39JEREMIA 39:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Vang vir Jeremia, kyk goed na hom, moet hom nie kwaad aandoen nie en doen vir hom wat hy vir jou sê.”
Deel
Lees JEREMIA 39JEREMIA 39:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Neem hom en hou 'n oog oor hom! Moet hom geen kwaad aandoen nie, maar doen aan hom presies soos hy jou versoek.”
Deel
Lees JEREMIA 39JEREMIA 39:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vat hom en kyk goed na hom, en doen hom geen kwaad nie; maar doen aan hom soos hy vir jou sê.
Deel
Lees JEREMIA 39