YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 35:1

JEREMIA 35:1 Bybel vir almal (ABA)

Dit was in die tyd toe Jojakim seun van Josia die koning van Juda was. Die Here het vir my, Jeremia, gesê

Deel
Lees JEREMIA 35

JEREMIA 35:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DIE woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het in die dae van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda

Deel
Lees JEREMIA 35

JEREMIA 35:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woord wat van die Here gekom het tot Jeremia in die regeringstyd van koning Jojakim van Juda, seun van Josia

Deel
Lees JEREMIA 35

JEREMIA 35:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het in die dae van Jojakim, seun van Josia, koning van Juda

Deel
Lees JEREMIA 35

JEREMIA 35:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het in die dae van Jójakim, die seun van Josia, die koning van Juda, en gesê

Deel
Lees JEREMIA 35

JEREMIA 35:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het met Jeremia oor die Rekabiete gepraat.

Deel
Lees JEREMIA 35

JEREMIA 35:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het vir Jeremia ’n boodskap gegee. Dit was in die tyd toe Jojakim, seun van Josia, koning van Juda was. Hy het gesê

Deel
Lees JEREMIA 35
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's