JEREMIA 34:6
JEREMIA 34:6 Bybel vir almal (ABA)
Die profeet Jeremia het dit alles vir koning Sedekia van Juda in Jerusalem gesê.
Deel
Lees JEREMIA 34JEREMIA 34:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die profeet Jeremia het al hierdie woorde aan Sedekía, die koning van Juda, in Jerusalem meegedeel
Deel
Lees JEREMIA 34JEREMIA 34:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die profeet Jeremia het toe al hierdie woorde in Jerusalem oorgedra aan koning Sedekia van Juda.
Deel
Lees JEREMIA 34JEREMIA 34:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die profeet Jeremia het toe al hierdie woorde vir Sedekia, koning van Juda, in Jerusalem gesê
Deel
Lees JEREMIA 34JEREMIA 34:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het die profeet Jeremia al hierdie woorde met Sedekia, die koning van Juda, in Jerusalem gespreek
Deel
Lees JEREMIA 34