JEREMIA 31:25
JEREMIA 31:25 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Ek gee nuwe krag vir elkeen wat moeg is, Ek laat elkeen wat honger is, meer as genoeg kos kry.
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek verkwik die vermoeide siel en elke kwynende siel versadig Ek.
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is, Ek maak die moedelose weer vol moed.
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Want Ek verkwik 'n dors mens, en aan elkeen wat versmag, gee Ek genoeg.’ ”
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek het die vermoeide siel versadig, en elke bedroefde siel het Ek gevul.
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Die Boodskap (DB)
Want Ek sal rus gee aan al die mense wat moeg is. En as daar mense is wat honger is, sal Ek vir hulle kos gee.”
Deel
Lees JEREMIA 31