YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 26:24

JEREMIA 26:24 Bybel vir almal (ABA)

Maar Agikam seun van Safan het vir Jeremia beskerm, en daarom kon die mense nie vir Jeremia doodmaak nie.

Deel
Lees JEREMIA 26

JEREMIA 26:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar die hand van Ahíkam, die seun van Safan, het Jeremia beskerm, sodat hy nie oorgegee is in die hand van die volk om hom dood te maak nie.

Deel
Lees JEREMIA 26

JEREMIA 26:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agikam seun van Safan was aan Jeremia se kant, met die gevolg dat hy nie aan die volk uitgelewer is sodat hulle hom kon doodmaak nie.

Deel
Lees JEREMIA 26

JEREMIA 26:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Agikam, seun van Safan, het Jeremia beskerm, sodat hy nie oorgelewer is in die hand van die volk, en hulle hom nie kon doodmaak nie.

Deel
Lees JEREMIA 26

JEREMIA 26:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar die hand van Ahikam, die seun van Safan, was met Jeremia, dat hulle hom nie in die hand van die volk sou gee om hom dood te maak nie.

Deel
Lees JEREMIA 26

JEREMIA 26:24 Die Boodskap (DB)

Agikam, die seun van Safan, het Jeremia se kant gevat. Hy het gekeer dat hulle Jeremia aan die mense oorgee, want hulle wou hom doodmaak.

Deel
Lees JEREMIA 26

JEREMIA 26:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agikam seun van Safan het ook by Jeremia gestaan. Hy het gekeer dat hulle Jeremia aan die skare oorgee om hom dood te maak.

Deel
Lees JEREMIA 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's