JEREMIA 25:22
JEREMIA 25:22 Bybel vir almal (ABA)
en al die konings van Tirus en Sidon, en die konings van die land anderkant die see
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en al die konings van Tirus en al die konings van Sidon en al die konings van die kusland wat oorkant die see is
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
al die konings van Tirus, Sidon, die kusstreke oorkant die see
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
al die konings van Tirus; al die konings van Sidon; die konings van die kuslande oorkant die see
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al die konings van Tirus en al die konings van Sidon en die konings van die eilande wat anderkant die see is
Deel
Lees JEREMIA 25