JEREMIA 25:2
JEREMIA 25:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het met Jeremia gepraat oor al die mense van Juda en oor almal wat in Jerusalem gewoon het.
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
waarmee die profeet Jeremia die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem toegespreek en gesê het
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die profeet Jeremia het toe vir die hele volk Juda en vir al die inwoners van Jerusalem gesê
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dat die profeet Jeremia met die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem gepraat het
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat die profeet Jeremia aan die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem gespreek het en gesê
Deel
Lees JEREMIA 25