JEREMIA 25:19
JEREMIA 25:19 Bybel vir almal (ABA)
Toe het die farao, die koning van Egipte, gedrink, en sy amptenare en sy hele volk en al die mense wat naby Egipte woon en wat vir die farao moet werk.
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Farao, die koning van Egipte, en sy dienaars en sy vorste en sy hele volk
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
die farao van Egipte, sy onderdane, sy amptenare, sy volk
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die farao, koning van Egipte, sy dienaars, sy hoë amptenare, sy hele volk
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Farao, die koning van Egipte, en sy dienaars en sy vorste en sy hele volk
Deel
Lees JEREMIA 25