JEREMIA 23:6
JEREMIA 23:6 Bybel vir almal (ABA)
In die tyd wanneer hierdie koning regeer, sal die mense van Juda weer vry word, en die mense van Israel sal veilig woon. Die naam van die koning sal wees: Die Here doen reg aan ons.”
JEREMIA 23:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee Hy genoem sal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID.
JEREMIA 23:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
In sy tyd sal Juda gered word en sal Israel veilig woon. Sy naam sal wees: Die Here regeer regverdig oor ons.
JEREMIA 23:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In sy dae sal Juda verlos word, en Israel sal veilig woon. En dit sal sy naam wees wat hy genoem word, ‘Die HERE is ons geregtigheid.’ ”
JEREMIA 23:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee hy genoem sal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID.