YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 23:24

JEREMIA 23:24 Bybel vir almal (ABA)

“Niemand kan wegkruip waar Ek hom nie sien nie. Julle moet dit weet: Ek is oral in die hemel en op die aarde.” Dit het die Here gesê.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sou iemand hom in skuilplekke kan wegsteek dat Ek hom nie sien nie? spreek die HERE. Vervul Ek nie die hemel en die aarde nie? spreek die HERE.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand kan in 'n geheime plek wegkruip sonder dat Ek hom sien nie, sê die Here. Ek is oral in die hemel en op die aarde, sê die Here.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Of kan iemand in geheime plekke wegkruip, en Ek hom nie sien nie? ” is die uitspraak van die HERE. “Vul Ek nie die hemel en die aarde nie?” is die uitspraak van die HERE.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kan iemand hom in skuilplekke wegsteek dat ek hom nie sal sien nie? spreek die HERE. Vul ek nie hemel en aarde nie? spreek die HERE.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:24 Die Boodskap (DB)

Dink enigiemand hulle kan vir My wegkruip en Ek sal hulle nie sien nie? Is Ek nie oral in die hemel en op die aarde nie?” vra die Here.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dink enigiemand hulle kan vir My wegkruip en Ek sal hulle nie sien nie? Is Ek nie oral, in die hemel en op die aarde nie?” vra die HERE.

Deel
Lees JEREMIA 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's