JEREMIA 23:21
JEREMIA 23:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Ek het nie daardie profete gestuur nie, Ek het nie met hulle gepraat nie, maar hulle kom en hulle sê hulle bring boodskappe van My.
JEREMIA 23:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle geloop; Ek het nie met hulle gespreek nie, tog het hulle geprofeteer.
JEREMIA 23:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het nie hierdie profete gestuur nie, tog het hulle met 'n boodskap rondgehardloop; Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle as profete opgetree.
JEREMIA 23:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het nie die profete gestuur nie, maar hulle hardloop. Ek het nie met hulle gepraat nie, maar hulle profeteer.
JEREMIA 23:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het nie hierdie profete gestuur nie, maar hulle het gehardloop; Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle geprofeteer.