YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 23:1

JEREMIA 23:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die herders van die skape wat aan My behoort. Hierdie herders het die skape laat wegraak en hulle het die skape na al die kante toe gejaag.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

WEE die herders wat die skape van my weide laat omkom en hulle verstrooi, spreek die HERE.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende wag vir julle, herders deur wie die skape uit my kudde doodgemaak en verstrooi word, sê die Here.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Wee die herders wat die kleinvee van my weiveld ten gronde laat gaan en hulle uitmekaarjaag,” is die uitspraak van die HERE.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wee die herders wat die skape van my weide vernietig en verstrooi! spreek die HERE.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:1 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die leiers van my mense. Hulle het nie mooi gekyk na die mense wat hulle moes versorg nie. Hulle was soos herders wat hulle skape verwaarloos het. Hulle het die mense uitmekaar laat spat en laat afdwaal.

Deel
Lees JEREMIA 23

JEREMIA 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sê: “Dit sal sleg gaan met die leiers, die herders van my volk. Hulle het my mense wat hulle moes versorg, uitmekaar laat spat en laat afdwaal.”

Deel
Lees JEREMIA 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's