JEREMIA 17:21
JEREMIA 17:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: Julle moet oppas. As julle wil aanhou lewe, dan moet julle nie op die Sabbatdag iets dra en dit deur die poorte van Jerusalem bring nie.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So spreek die HERE: Neem julle in ag om julle siele ontwil, dat julle geen las dra op die sabbatdag en dit inbring deur die poorte van Jerusalem nie.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here: Pas op! Julle lewens is op die spel! Moet niks op die sabbatdag dra en deur die poorte van Jerusalem bring nie
Deel
Lees JEREMIA 17