YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 16:21

JEREMIA 16:21 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het geantwoord en gesê: “Daarom sal Ek vir die Israeliete leer. Ek sal vir hulle nou leer wat Ek kan doen, en hulle sal besef dat my Naam die Here is.”

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom, kyk, Ek laat hulle hierdie keer voel, voel my hand en my mag; en hulle sal weet dat my Naam HERE is.

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal Ek die nasies my mag en my krag laat ken; dié keer sal Ek hulle dit laat ken, en hulle sal weet dat my Naam die Here is.

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Daarom, kyk, hierdie keer gaan Ek hulle dit laat besef; Ek sal maak dat hulle my mag, my geweldige krag, leer ken, en hulle sal besef dat my Naam HERE is.”

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom, kyk, Ek sal hulle hierdie een keer laat weet, Ek sal hulle my hand en my krag laat ken; en hulle sal weet dat my Naam die HERE is.

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:21 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal hulle wys hoe groot my krag is en hoeveel mag Ek het. Dan sal hulle weet dat Ek die Here is. Ek is regtig God!”

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal hulle wys hoe groot my krag is en hoeveel mag Ek het. Dan sal hulle weet dat Ek die HERE is!”

Deel
Lees JEREMIA 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's