YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 16:20

JEREMIA 16:20 Bybel vir almal (ABA)

Mense maak vir hulle gode, maar dit is nie gode nie.”

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sal 'n mens vir hom gode maak wat tog geen gode is nie?

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kan 'n mens vir hom gode maak? Dit is mos nie gode nie!

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Kan 'n mens vir hom gode maak? Dit is tog geen gode nie!

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sal 'n mens vir homself gode maak, en hulle is geen gode nie?

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:20 Die Boodskap (DB)

Kan mense hulle eie gode maak? Hulle kan seker beelde maak, maar ’n beeld is tog nie ’n regte god nie!”

Deel
Lees JEREMIA 16

JEREMIA 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kan mense hulle eie gode maak? Maar ’n god wat jy maak, is mos geen god nie!”

Deel
Lees JEREMIA 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's