JEREMIA 15:15
JEREMIA 15:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek, Jeremia, het vir die Here gesê: “U weet hoe die mense my verneder omdat ek aan U behoort. Dink aan my en beskerm my en straf die mense wat my wil vang en doodmaak. Moenie aanhou kwaad wees vir my en my laat sterf nie.
Deel
Lees JEREMIA 15JEREMIA 15:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, U weet dit; dink aan my en besoek my, en wreek my op my vervolgers. Neem my in u lankmoedigheid nie weg nie. Weet dat ek smaad dra om U ontwil.
Deel
Lees JEREMIA 15JEREMIA 15:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
U weet alles, Here: dink aan my, neem my onder u sorg, straf my vervolgers oor wat hulle aan my doen. Moet tog nie u toorn laat voortduur en my laat sterf nie; neem tog in ag dat dit oor U is dat ek beledig word.
Deel
Lees JEREMIA 15