JEREMIA 15:12
JEREMIA 15:12 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir die mense van Juda gesê: “Julle is soos yster, maar die vyande uit die noorde is soos yster en brons, julle kan hulle nie breek nie.
Deel
Lees JEREMIA 15JEREMIA 15:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kan 'n mens yster breek, yster uit die noorde, en koper?
Deel
Lees JEREMIA 15JEREMIA 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kan 'n mens yster breek, yster uit die noorde, of brons?
Deel
Lees JEREMIA 15